17:30 Sport - 3 Oktober 2017
Loading player...
Die Toyota Cheetahs heelagter, Sergeal Petersen, sal vir die laaste keer vir die span in ‘n tuis wesdtryd uitdraf wanneer hulle vir die Glasgow Warriors die stryd aansê in die Guinness Pro14-reeks.
Die aangvangskolwer, Dean Elgar, sien daarna uit om weer in Bloemfontein te speel, maar dié keer in die kleure van die Proteas tydens die tweede toets teen Bangladesj.
Die Cape Town City FC-kaptein, Robyn Johannes, en die Mamelodi Sundowns-verdediger, Motjkea Madisa, is na die nasionale sokkerspan, Bafana Bafana, opgeroep vir die 2018 FIFA Wêreldbeker-kwalifiseerder teen Burkina Faso.