17:30 Sport - 4 Oktober 2017
Loading player...
Reën in die Vrystaat kan heel moontlik ‘n impak hê op die tweede toets tussen die Proteas en Bangladesh wat Vrydag in Bloemfontein begin.
Reën is ook vir môre voorspel, terwyl dieweerberig aandui dat vrydag bewolk sal wees.
Verdediging is die grootste verskil tussen die Toyota Cheetahs wat tans in die Guinness Pro14-reeks meedig en die span wat in die Super Rugby uitgedraf het. Dit is volgens die kaptein, Francois Venter.
Die 2016 Britse Ope kampioen, Henrik Stenson, van Swede is die jongste speler om sy deelname aan die 2017 Nedbank Uitdaagtoernooi by Sun City te bevesting.