Landboubulletin 17 Oktober 2017

Loading player...
Potchefstroom-boer sterf waarskynlik aan hartaanval in struweling met gewapende booswig; DA in Noord-Kaap sê boere moet hierdie keer elke sent van ramphulp kry; en veteraneklub bied Saterdag weer familiefees aan met ou trekkers en enjins.
18 Oct 2017 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min