Landboubulletin, Woensdag 18 Oktober 2017

Loading player...
Vordering gemaak om landbougemeenskap by Clocolan te beveilig; lemoenbedryf geruk deur die droogte en sitrussiektes; en voedselinflasie is die laagste in 22 maande, maar voëlgriep kan die prentjie verander.
18 Oct 2017 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min