17:30 Sport - 17 Oktober 2017
Loading player...
Die ster Proteas-kolwer, AB de Villiers, is van mening dat sy spanmaat, Faf du Plessis, een van Suid-Afrika se beste kapteine is, indien nie die beste nie.
Die Blou Bulle se breier, John Mitchell, dat daar geen druk op sy span is nie, siende hy die jong en opkomende span vir die toekoms brei.
Top-toestande heers by die Gary Player Gholfklub voor die 2017 Nedbank-uitdaagtoernooi by Sun City wat oor drie weke afslaan.