17:30 Sport - 20 Oktober 2017
Loading player...
Die Toyota Cheetahs het ná ‘n paar dae se rus vandag begin voorberei vir hul tweede Guinness Pro14-toer. Dit is ook die begin van die laaste hoofstuk van die heelagter, Sergeal Petersen, en Springbok-vleuel, Raymond Rhule, se Cheetahs loopbaan.
Aiden Markram maak Sondag sy internasionale eendag-buiging vir die Proteas wanneer hulle Bangladesj in Oos-Londen pak. Hashim Amla word vir dié kragmeting gerus nadat Suid-Afrika Woensdag die reeks in Paarl beklink het.
Die Soweto-buurstyd vind môre plaas met Kaizer Chiefs wat vir Orlando Pirates by die ENB-stadion pak. Die Amakhosi se selfvertroue loop hoog nadat hulle vroeër in die week Mamelodi Sundowns met 2-1 getroef het.