17:30 Sport - 23 Oktober 2017
Loading player...
Die Toyota Cheetahs se losskakel, Fred Zeilinga, keer terug van ‘n besering en toer saam met die span na Italië en Ierland vir hul tweede Guinness Pro14-toer.
Die Proteas wil die skoonskip maak met die T20 Internasional-reeks teen Bangladesh met die twee spanne wat vandeesweek in Bloemfontein en Potchefstroom koppe stamp.
Die Bloemfontein Celtic-trio van Patrick Tignyemb, Wandisile Letlabika en Lantshene Phalane het almal hul kontrakte met die Premier Sokkerliga-klub hernu