17:30 Sport - 24 Oktober 2017
Loading player...
Daar heers nog ‘n goeie gees onder die Tafel Lager Griquas, ten spyte van die feit dat die span vandeesweek in ’n promosie-relegasie wedstryd in die Curriebeker-premierliga speel.
‘n Krieketwedstryd sal vandeesweek vir die eerste keer onder die splinternuwe spreiligte by die Mangaung Oval gespeel word wanneer die Proteas vir Bangladesj pak in die eerste T20 Internasionale wedstryd.
SuperSport United in van mening dat hulle vir TP Mazembe kan verslaan wanneer die twee spanne teen mekaar te staan kom in die eindtryd van die CAF Konferedsiebeker