17:30 Sport - 25 Oktober 2017
Loading player...
Die Toyota Cheetahs sal vandeesweek ligloop vir die Italiaanse span, Zebre, wanneer die twee spanne vir die tweede keer sake in die Guinness Pro14-reeks uitspook.
Die 2017 Curriebeker-eindstryd is ‘n persoonlike affêre, dit is volgens die Springbok-flank, Jean-Luc du Preez. Die Haaie pak Saterdag die WP vir die eerste keer sedert 2012 in die eindstryd van die wêreld se oudste rugby-kompetitisie.
Die Proteas se visier is op ‘n 2-0 T20 Internasionale reekssege wanneer hulle Bangladesj in die kortste weergawe van die sport pak. JP Duminy voer vir die vierde keer in sy loopbaan die span aan en glo dat hulle môreaand die Tiere in Bloemfontein kan verslaan.