17:30 Sport - 26 Oktober 2017
Loading player...
Die Toyota Cheetahs geniet die geleenteid om vandeesweek vir die eerste keer rugby in Italië te speel wanneer hulle Zebre die stryd in die Guinness Pro14-reeks aansê. Intussen het die Haaie slegs een verandering aan hul beginspan gemaak wat vir WP gaan pak in die Curriebeker eindtryd.
Die Proteas pak Bangladesj vanaand in Bloemfontein in die eeste T20 Internasionale wedstryd. Die druk is op die besoekers nadat hulle nie daarin kon slaag om ‘n wedstryd te beklink in die toets- of Internasionale eendagreeks nie.
Die inskrywings is oop vir die 2017 Music Marathon aangebied deur Chatz, Vodacom en OFM, the sound of your life. Die marathon sal 42.2-, 21.1-, 10- en 5km-padwedlope insluit en beloof ‘n opwindende dag van vermaak wat ‘n gesonde leefstyl aanmoedig.