17:30 Sport - 27 Oktober 2017
Loading player...
Die Toyota Cheetahs-paar van Sergeal Petersen en Raymond Rhule speel môre vir oulaas vir die span wanneer hulle Zebre in die Guinness Pro14-reeks pak. Die breier, Rory Duncan, het ook die ervare losskakel, Fred Zeilinga, op die plaasvervangersbank gekies, met die speler wat sy terugkeer tot die sport maak ná ‘n lang besering. Ernst Stapelberg behou die nommer-tien- trui.
Die Proteas wil hul vertoning met die bal verbeter, veral tydens die eerste ses boulbeurte teen Bangladesj, wanneer die twee spanne mekaar pak in die tweede T20-internasionale wedstryd in Potchefstroom pak.
Die openingsronde van die Telkom-uitkloptoernooi vind die naweek plaas met al sestien Premier-sokkerligaspanne aan die beurt. Vanaand om 20:00 pak Marirtzburg United vir Platinum Stars in die openingswedstryd.