17:30 Sport - 30 Oktober 2017
Loading player...
Die Toyota Cheetahs-paar, Francois Venter en Oupa Mohoje, het na Suid-Afrika teruggekeer om by die Springbok-span aan te sluit voor die jaareind-toer. Venter en Mohoje maak hul terugkeer na die span, saam met die losvoorspeler, Uzair Cassiem, wat van sy ribbesering herstel het.
The Suid-Afrikaanse mans- en vroue-hokkiespanne is terug in die land nadat hulle oor die naweek koning gekraai het tydens die Afrika-kampioenskappe in Egipte.
Die bepalings is bekend gemaak vir die naweek se Telkom-uitkloptoernooi kwarteindronde kragmetings. Bloemfontein Celtic sal na Rustenburg reis waar hulle Saterdagmiddag om 15:30 vir Roger de Sa se Platinum Stars sal pak.