OFM-landboubulletin, Vrydag 3 November 2017

Loading player...
Agri SA appelleer teen vier omgewingsmagtigings vir eksplorasie in Vrystaat, Noord-Wes, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal; boere wag vol hoop op reën sodat die plantery in alle erns kan begin; en die dinge is aan die gebeur op Bultfontein se Boertjiefees-terrein.
3 Nov 2017 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min