Landboubulletin, Maandag 27 November 2017

Loading player...
Agri SA sê hy verwelkom die aanbevelings van oudpres. Kgalema Motlanthe en hoëpaneel se verslag oor sleutelwetgewing van 1994 af; weerkenner sê die reën is op pad; en Graan SA se Jaco Minnaar sê boere is positief al het die goeie reën nog nie gekom nie en al is die markte en politieke onvoorspelbaar.
27 Nov 2017 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min