OFM-landboubulletin, Vrydag 12 Januarie 2018

Loading player...
Vryemarkstigting-direkteur en skrywer, Eustace Davie, sê die ANC moet mooi dink oor die onteiening van grond sonder vergoeding, sodat die onregte van die verlede nie herhaal word nie; en Vrystaat Landbou hou in Februarie sy spesiale kongres vir 'n meer vaartbelynde en doeltreffende struktuur en die stigting van 'n maatskappy.
12 Jan 2018 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min