OFM-landboubulletin, Woensdag 31 Januarie 2018

Loading player...
Baie minder hektare mielies is volgens die eerste opnames in NW en VS geplant; DA wil antwoorde van Zwane en LUR'e hê oor Vrede-melkery; en jong veeartse begin hulle diensjaar in die Noord-Kaap.
31 Jan 2018 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min