OFM-landboubulletin, Maandag 19 Februarie 2018

Loading player...
Agri SA se Dan Kriek sê pres. Cyril se staatsrede was puik, maar hulle bly bekommerd oor onteiening sonder vergoeding; Afasa en Nerpo sê hulle steun onteiening, maar met voorbehoude; en die lekker reën beteken nie noodwendig die droogte is verby nie.
19 Feb 2018 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min