OFM-landboubulletin, Vrydag 23 Februarie 2018

Loading player...
Noordwes-departement vir landbou en omgewingsake hou volgende week sy jaarlikse wildveiling; mense gemaan om nie vrugte onwettig te verskuif uit Noordwes en provinsies met Asiatiese vrugtevlieg nie; en Noordwes-premier sê in sy provinsiale rede hy is dankbaar landbou is die hoofdrywer vir ekonomiese groei.
23 Feb 2018 8AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min