OFM-landboubulletin, Maandag 5 Maart 2018

Loading player...
Politici en landbourolspelers sê opruiende uitlatings oor grond moet stop ná moord op Vredefort-leierboer; Cope sê onteieningsplan is ongrondwetlik en skaad nasiebou; en jagpakkette en karkasse laat die geld inrol op VS-wildveiling.
5 Mar 2018 10AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min