VF Plus vra dat Metro aandag aan vullis skenk

Loading player...
Die Vryheidsfront plus in die Vrystaat het die Manguang Metro versoek om dringend maatreëls in plek te stel om te verseker dat woonbuurte in Bloemfontein, waar afval in sommige gevalle na bewering vir twee weke nie verwyder is nie, aandag geniet. VF Plus-raadslid, Devar Smit, het aan OFM-nuus gesê dat die party oorval is met klagtes van ongelukkige inwoners wat na bwering reeds vir weke nie vullisdienste kry nie. Beamptes van die munispaliteit is hierdie week toestemming gegee om vroeër op Paasnaweek te gaan asook om die afskeidspartyjie van die Sekretaris Generaal van die ANC, Ace Magashule by die Vrystaat stadion by te woon. Smit sê die party het die Mangaung se stadsbestuurder, Tankiso Mea, versoek om dringende aandag aan die vullis-situasie te skenk.
29 Mar 2018 10AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Naledi Nhlapo represents South Africa in boccia

After earning the opportunity to represent South Africa internationally, the first-year university student hopes to improve her skills, achieve greater success and inspire other people with disabilities to pursue their dreams.
24 Oct 4AM 6 min

Selelekela Secondary School learner denied exam access

The Free State Department of Education has suspended the principal of Selelekela Secondary School in QwaQwa after a matric learner was allegedly denied access to an examination room over outstanding school fees.
24 Oct 3AM 1 min