Babbelbekkies 21 Maart 2019

Loading player...
Ons hoor die storie van Job, asook Dawid & Goliat deur die vertelling van ons Babbelbekkies. Die Waarheid is soms eenvoudiger as wat ons dink.
1 Apr 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Jabberwock keer terug na Wêreldkampioenskappe

Die Jabberwock-span het onlangs aan die Wêreldkampioenskap in Adventure Racing deelgeneem in Corsica. Harry Wiltshire en Sara Archdeacon vertel vir die Middag Game Drive hoekom slegs nege uit die 100 spanne wat die resies begin het, dit kon voltooi.
12 Nov 14 min

Sluit aan by die polisie

Die polisie wil hê jy moet by hulle aansluit. Lt. Kol. Jabu Ndubane en kapt. Mduduzi Hlubi vertel hoe werk die aansoekproses.
11 Nov 7 min