Derek gesels met Priscilla Shirer oor Overcomer faith movie

Loading player...
Die nuwe rolprent van die Kendrik broers ( ook bekend vir War Room, Courageous, Fly Wheel en Fire Proof). Prescilla vertolk die rol as skoolhoof in die nuwe rolprent. Ons gesels met haar oor haar persoonlike invloed op die rolprent.
26 Aug 2019 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gemeenskap opponeer jongste mynaansoek op wildtuin se voorstoep

Die volgende hoofstuk in die uitgerekte Krugerwildtuin-mynsage is Vrydag voortgesit in Marlothpark toe AfriForum, gemeenskapslede en belanghebbendes byeengekom het vir ’n openbare deelnamevergadering as deel van ’n nuwe aansoekproses vir die oprigting van ’n myn op die wildtuin se voorstoep. Cindy Benson is die voorsitter van Marloth Park se belastingbetalersvereniging.
17 Mar 10 min

Pumas bly op wenpad tydens SA Beker ronde 2

Die verdedigende SA Beker-kampioene, die Airlink Pumas, het die Oostelike Provinsie Vrydag met 47-10 by Mbombela-stadion geklop. Die span reis Vrydag na Bloemfontein vir 'n kragmeting met die Cheetahs. Hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt ook oor die Stonehouse 10's die naweek.
17 Mar 11 min

Afritasties: 'Ek kan lees'

Hoërskool Bergvlam is die enigste ATKV-jeugtak in die Laeveld. Anseri Pool van Afritasties vertel meer oor die "Ek kan lees"-projek.
16 Mar 7 min