#OFMKunsteklop - Van Broadway na Birdstraat: 'n Eerste vir aanlyn vermaak

Loading player...
Neem daai geel baksteenpad tot in New York se 42ste Straat, waar akteurs aan lamppale hang en in die reën sing terwyl hulle Fosse dat die biesies bewe. Van Hamilton tot by Hairspray, Dreamgirls, Waitress, Chicago, Les Misérables, West Side Story en Dear Evan Hansen – met volle kostuums, groot dansnommers en dáárdie solo’s wat jou lelik laat huil, bring hierdie geselskap van 28 sanger-danser-akteurs jou al ons gunstelingliedjies van die mees ikoniese musicals – al die pad van Broadway na Stellenbosch. Ek gesels met Pedro Kruger oor die unieke vertoning.

Vervaardig deur Curro Create in samewerking met Wordsmith’s Theatre Factory
Hennie van Greunen en Pedro Kruger Regisseurs en samestellers
Melissa van der Spuy Musiekregie en musiek
Kobus Rossouw Beligtingsontwerp en tegniese bestuur
Marcel Bezuidenhout Klankontwerp
Howard Fyvie Oudiovisuele ontwerp
Rouvé Hattingh Kostuums
Trudy Fredericks en Lee Piedt Choreografie
Aangebied deur Curro Create – A Curro Initiative
Met: Corlea Botha, Germandt Geldenhuys, Timothy Moloi, André Terblanché, Lynelle Kenned, met 23 Curro Create-sangers/-dansers

Skakel vir kaartjies:
https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1502489717
23 Jul 2020 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

NWU Gallery wraps up 2026 with dual student exhibition

The NWU Gallery is proud to present the NWU Zine Fest 2026, a Social Anthropology student exhibition exploring the zine as an open form of de-colonial writing and making. The exhibition will be on from 19 to 23 October at the main gallery on campus. The second exhibition is the…
6 Oct 4 min

Mother Tongue exhibition in Kimberley allows art to become the language spoken

The first solo museum exhibition by South African artist Anastasia Pather is being hosted at the William Humphreys Art Gallery in Kimberley till 26 November 2026. The exhibition marks a significant milestone in the artist's career and reaffirms the gallery's commitment to providing a platform for artists whose work expands…
2 Oct 4 min

Kom saam na Agrabah met ballerinas, ‘n genie en hope pret!

Elna van der Walt balletskool in Bloemfontein nooi jou na hul produksie Aladdin in die Sand du Plessis teater op 20 en 21 November. Kaartjies is beskikbaar by Webtickets. Elna, Elrine en Jaco sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te vertel wat die produksie vir die…
1 Oct 7 min

Bloemfontein kom sing saam op die Sand se verhoog hierdie Kerstyd

Die Groot Kersfees Saamsing kom vir die eerste keer, in samewerking met PACOFS na die Sand du Plessis teater in Bloemfontein. Enige lid van Bloem se publiek word dan die geleentheid gegee om deel te wees van ‘n massakoor. Ongeag ouderdom, agtergrond, musikale kennis of sangvermoë, jy kan registreer op…
30 Sep 5 min