Rudi Nagel - 21 Sep - Ons Woorde het Invloed op On Gesinne

Loading player...
Ons weet ons moet verantwoordelike ouers wees en moet dikwels die woord NEE gebruik. Ons moet kan NEE se en ons moet ook op die regte tyd 'n JA kan gee!
21 Sep 2020 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min