Rudi Nagel - 9 Nov 2020 - Soos In Die Hemel, So Ook In My Huis

Loading player...
Hoe baie dink ons aan die Hemel? As ons lees wat in die Bybel staan daaroor kan ons sien daar is 'n plek waar God in beheer is, waar Hy sit op Sy troon! Vir ons hier op aarde, kan ons kies hoe ons wil lewe maar ons besluite moet gemaak word met ons gedagtes op die werklikhied van die Hemel. Rudi verduidelik...
9 Nov 2020 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min