#OFMFamilieFokus - Wêreld Prem Dag

Loading player...
Vir die afgelope 10 jaar word 17 November elke jaar as Wêreld-prematuriteitsdag gevier. Die doel van hierdie dag is om ’n bewustheid te kweek van voortydse geboortes en die probleme van voortydse babas en hulle gesinne wêreldwyd. In Suid-Afrika word 15% van alle babas – wat op een uit sewe babas neerkom – voortyds gebore. Mede-professor by die Skool van Verpleegkunde by die NWU Potchefstroom Kampus, Welma Lubbe vertel meer oor die dag, wat mammas moet weet en hoe jy betrokke kan raak om hierdie babatjies te ondersteun.
17 Nov 2020 3AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

Heart disease can hide in plain sight, know the warning signs

Juandre Watson, Health Promotion & Health Risk Assessment Programme Team Lead at the Heart and Stroke Foundation of SA and joins Yolanda Maartens this Heart Week to recap the main message of World Heart Day and to wrap up Heart Week on OFM. She shares some of the risk factors…
22 Sep 5AM 4 min

Laat toets jou bloeddruk hierdie Hart Week en kyk na jou hart

Geregistreerde dieetkundige by die Heart and Stroke Foundation van SA, Cari Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan en verduidelik wat ‘n normale bloeddruklesing is en wat jou bloeddruk kan beinvloed. Cari verduidelik ook hoe hoë bloeddruk voorkom of beheer kan word. Verder is daar hulpbronne beskikbaar aanlyn https://www.heartfoundation.co.za/blood-pressure/
14 Sep 8AM 4 min

Hart Week: Die realiteit van hartversaking in Suid Afrika

Geregistreerde dieetkundige by die Heart and Stroke Foundation van SA, Cari Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan hierdie Hart Week om die ernstige statistieke van hartversaking in Suid Afrika met luisteraars ted eel. 64 miljoen mense wereldwyd leef met hartversaking en 1 in elke 5 mense in SA ouer as…
14 Sep 8AM 5 min

Arrhythmia: What causes a heart to beat irregularly?

Nurse Gwendoline Petersen is a Health Promotion and Health Risk Assessment Officer at the Heart and Stroke Foundation of SA and joins Yolanda Maartens this Heart Week to unpack the causes of an irregular heart beat and what symptoms South Africans should look out for. The Heart and Stroke Foundation…
14 Sep 8AM 3 min