
#OFMFarmerDay - Landbou-ikone: Wilhelm Steenkamp
--:--
Baie sal Wilhelm Steenkamp as 'n kranige rugbyspeler onthou, maar deesdae is dit die karoo wat hom bekoor waar hy op Williston boer.