Rudi Nagel - 1 Feb 2021 - Hier, Herstel en Heel

Loading player...
Is jy bly jy is hier in 2021?
Ten midde van die gebrokenheid om ons, kan ons bly wees. want ons is nie verlate nie. God is by ons; die God van herstel!
1 Feb 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min