Rudi Nagel - 22 Feb 2021 - Die Wonder van Jou

Loading player...
Ons is nie net 'n sameloop van omstandighede nie. Ons is deel van God se plan en Hy het BAIE planne in Sy gedagtes oor ons. God het nie witbroodjies nie. Ons is almal volgemaak van wonder, want ons is in Sy gelykenis geskep!
22 Feb 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min