OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
4,244 Episodes
1 – 20

Agri-uur: 29 Maart, Nicol Jansen

Suid-Afrika het die afgelope tyd betogings in verskeie provinsies gesien, maar dit is nie uniek aan Suid Afrika nie. Die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, sê hy hou met belangstelling die verwikkelinge in Duitsland dop waar daar ook bewusmaking en protes plaasvind teenoor die huidige regering.
29 Mar 2AM 3 min

Agri Hour: 29 March, Doris Tshepe

The fresh produce market has been in the spotlight lately due to an inquiry that was launched by the Competition Commission. The aim is to identify features, or a combination of features, that inhibit or distort competition and participation in the fresh produce value chain.
29 Mar 1AM 5 min

Agri-uur: 28 Maart, Charl Saunderson

Op sy plaas Nooitgedacht in die Noord-Kaap, boer stoet-teler Charl Saunderson dat dit bars om die beste Dorper ooie en ramme te kan produseer. Hy gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor sy seleksie metodes en produksie, sowel as oor ‘n veiling hierdie Vrydag in Upington.
28 Mar 5AM 11 min

Agri-uur: 28 Maart, James Faber

OFM-nuus se Elsabé Richard-May met die Rooivleisprodusente-organisasie se James Faber oor hoe dit met die bedryf gaan …
28 Mar 2AM 4 min

Agri-uur: 27 Maart, Heinrich Victor

Die mark het gedurende die 25ste wolveiling van die 2022/23-seisoen herstel en alle mikronkategorieë het positiewe resultate gelewer. Daar was ook weer goeie mededinging onder kopers. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
26 Mar 2PM 3 min

Agri Hour: 24 March, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
23 Mar 8AM 9 min

How to approach change differently

It is said that the only constant is that things will change. However, change management can be one of the hardest aspects of business. OFM content editor, Elzette Boucher-Kruger speaks to Cindy Puren, head of marketing at RAiN Chartered accountants about the lessons their business has learnt in this regard.
23 Mar 5AM 4 min

Agri-uur: 23 Maart, Stephan Pietersen

Die stigter van Work Accident Support, Stephan Pietersen, het die afgelope tyd verskeie landbou-organisasies in Sentraal-Suid-Afrika besoek. Hy gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor die verskeie uitdagings wat produsente het met die Wet op Besroepsbeserings en -Siektes…
23 Mar 2AM 5 min

Agri-uur: 23 Maart, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
22 Mar 9AM 1 min

Agri-uur: 22 Maart, Johan Breytenbach

Die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging waarsku dat vanjaar se brandseisoen moontlik een van die ernstigste brandseisoene tot nog toe kan wees. Die vereniging se Johan Breytenbach gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor…
22 Mar 2AM 8 min

Agri-uur: 21 Maart, Nicol Jansen

Die konstitutionele hof het uitspraak gelewer op 'n jare lange hofstryd dat watergebruiksregte oordraagbaar en verhandelbaar is. Die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, sê die uitslag van dié saak wat bekend is as die Lötter-, Wiid- en Suid-Afrikaanse vereniging van watergebruikersverenigings-saak, teen die Departement van Water en Sanitasie, word…
20 Mar 10AM 4 min

Agri Hour: 21 March, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
20 Mar 10AM 4 min

Agri Hour: 17 March, Janine Ryan

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard-May speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Janine Ryan, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
16 Mar 9AM 12 min

Agri-uur: 17 Maart, Heinrich Victor

Die mark het weer eens die afgelope week die afwaartse neiging in die Australiese mark gevolg en bykomende afwaartse druk ervaar van die sterker rand teenoor die Amerikaanse dollar. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
16 Mar 8AM 3 min

Agri-uur: 16 Maart, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied…
15 Mar 9AM 1 min

Agri-uur: 15 Maart, Johan van den Berg

OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels met onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, oor Sentraal Suid-Afrika se kort- en langtermyn weervooruitsigte…
15 Mar 3AM 3 min

Agri-uur: 15 Maart, Nicola Wiid

‘n Studente landbou-organisasie genaamd Kovsies Agri is Dinsdag deur die Universiteit van die Vrystaat in samewerking met SAAI bekend gestel. OFM-nuus se Bambatha Giko het hierdie bekendstelling bygewoon. Hy’t met die voorsitter van Kovsies Agri, Nicola Wiid, gepraat …
14 Mar 11AM 2 min

Agri Hour: 15 Maart, Bongi Kunene

The Financial Action Task Force has placed South Africa on the grey list. So, what does this mean for the agriculture sector? OFM News’ Bambatha Giko speaks to Bongi Kunene from the Banking Association about this.
14 Mar 8AM 6 min

Agri Hour: 13 March, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
12 Mar 2PM 5 min
1 – 20