Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,960 Episodes
760 – 780

ToekomsVenster: 'My vrede gee ek aan julle'

God se vrede is met bloed beseël, die bloed van sy Seun. Hy het gesê: “My vrede gee ek aan julle, nie soos die wêreld nie, maar My vrede”. * Hierdie is die laaste ToekomsVenster-oordenking vir 2022. Nuwe oordenkings sal vanaf Maandag 9 Januarie 2023 beskikbaar wees. Geseënde Kersfees en…
11 Dec 2022 4AM 3 min

ToekomsVenster: ’n Mooi storie

Na alles, is God steeds op die troon. Hy het nie en sal ook nooit handdoek ingooi nie. Hy is bo dit alles verhewe.
5 Dec 2022 8AM 2 min
760 – 780