Cape Pulpit 729AM Leef! - Veiligheid - Annalise Kempen

Leef! - Veiligheid - Annalise Kempen

Annalise Kempen - Redakteur van Servamus 'n Gemeenskapsgebaseerde Veiligheids- en Sekuriteit Tydskrif
Weekly Afrikaans South Africa Christianity Narrated by Annalise Kempen
100 Episodes
52 – 72

Annalise Kempen - BEDROG EN KORRUPSIE IN DIE AKADEMIESE WêRELD

23.01.2023 - Diegene van ons wat bietjie meer gesondheidsbewus is, het al dikwels gehoor dat avokados as ‘n super-kos beskou word. Maar diegene wat lief is vir avo’s weet ook hoe duur hulle geword het, soos wat hulle meer gewild geword het – en teen hierdie tyd behoort ons te…
23 Jan 2023 19 min

Annalise Kempen - BEDROG EN KORRUPSIE IN DIE AKADEMIESE WêRELD

16.01.2023 - Dit klink vir my, as ek na vandag se tema kyk, dat daar min sektore is wat immuun is teen korrupsie en bedrog! Interpreteer ek ons tema reg dat selfs instansies van hoër onderwys nie 'n uitsondering is nie – ten spyte daarvan dat dit die plekke is…
16 Jan 2023 20 min

Annalise Kempen - KINDERS WAT PORNOGRAFIE KYK

09.01.2023 - Vandag takel ons ‘n sensitiewe onderwerp so vroeg in die jaar – maar dit maak dit nie minder van ‘n realiteit nie, en op die vooraand van ‘n nuwe skooljaar is dit belangrik dat ouers bewus is van kinders wat pornografie kyk. Is dit ‘n internasionale verskynsel of…
9 Jan 2023 17 min

Annalise Kempen - EKSOTIESE KATTE (CHEETAHS) AS TROELDIERE: JA OF NEE?

02.01.2023 - Ons het so skuins voor Kersfees gepraat oor die feit dat troeteldiere nie ideale Kersgeskenke is nie omdat dit dikwels 'n emosionele keuse is en mense nie die omvang van die verantwoordelikheid daarvan besef nie. Maar vandag se tema klink vir my asof sommige mense se idees van…
2 Jan 2023 15 min
52 – 72