Ons gesels hierdie week oor waar jy moet soek om jou dag aan die gang te kry. Wat kan jy doen om en met wie jy jy jouself kan omring om dit beter te verstaan.
Met toerisme wat stadig sy grense aan die einde van COVID-19 in die Laeveld oopmaak moet plaaslike operateurs kreatief en entrepeneurial dink om die pot aan die kook te hou. Binne-stedelike toere en besienswaardighede word ingespan as aantreklikhede vir plaaslike inwoners en besoekers. Ons gesels oor een van die toerisme…
Die wildtuin se deure is oop maar besprekings nog deurmekaar. Almal wil spoedig na die COVID-19 pandemie terugkeer om toerisme te verhoog. Die een kant van die munt vra dat die planne wat voor inperking op besluit is nou uitgerol word en die ander kant van die munt weet hoe…
Ons gesels met een van die twee Laeveld boere hierdie seisoen op Boer Soek 'n Vrou. Macadamia boer, Déan is ook 'n kranige vlieënier, het 'n lys geboortename en hy vertel of hy sy wasgoed in die mandjie gooi of net op die vloer los.
100.5FM Radio Laeveld — Katja se plan B veroorsaak verrykende gevolge en vreemde omstandighede.
29 Nov 2019
12 min
260 – 280
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.