SFM STREEK RADIO SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van onderhoude

SFM Allegaartjie van interessante onderhoude
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News Narrated by Guests
195 Episodes
12 – 32

Kus tot kruin 15 Februarie 2024

Fred Orban met Shanet Richeter van die Two Oceans Aquarium Foundation oor die Seeskilpaaie wat op die Streek se kuslyn uitspoel. Wat is die redes en wat kan gedoen word as een of meer van hierdie arme babas raakgeloop word? Skakel die SKILPAD-HOTLINE by 0833001663, wat jou meer sal vertel…
15 Feb 13 min

Promosie - Clean my Bed 15 Februarie 2024

Clean My Bed bied 'n proffesionele bed skoonmaakdiens wat droog en chemikalieë vry is. Verwyder stofmyte wat allergieë veroorsaak. Kontak Hennie by 0647470911
15 Feb 9 min

Kus tot Kruin - 1 Februarie 2024

Kus tot Kruin - hierdie week: 1. Die dilemma wat Kluisenaars krappe het met hulle huisies, 2. Grootste Aasvoël verskuiwing nog ooit, 3. Probleme met St Blaize staproete, 4 Kort verslae van 3 Bewareas se skoonmaak aksies.
1 Feb 14 min

Kus tot Kruin - Rewilding the Wilderness - 25 Januarie 2024

Fred Orban in gesprek met Marcel van der Merwe II , n jongman met n visie. Hy het n dokumenter van 300 plus bladsye begin skryf, REWILDING THE WILDERNESS, op die ouderdom van 16 jaar. Sy visie is om gebiede te hervestig met die natuurlike fauna en flora van eerstyd…
25 Jan 14 min

Akademia onderhoud 15 Januarie 2024

Elke nuwe jaar bied nuwe geleenthede, en 2024 is geen uitsondering nie. Gee vanjaar vlerke aan jou drome en doen aansoek vir studie by Akademia. Of jy nou ʼn skoolverlater is of reeds voltyds werk, dié onafhanklike hoëronderwysinstelling kan vir jou ʼn dinamiese studietuiste bied. Lees meer hier: https://akademia.ac.za/aanlyn-inligtingsessie-januarie-2024/ #MyAkademia…
15 Jan 5 min

Kus tot Kruin: Hanteer en rapporteer Marine Diere so! - 14 Desember 2023

Onderhoud met Tersia Marais en Louis Steyn van S.M.A.R.T. Die belangrikheid om nie enige mariene diere te steur wat lewend op die kusgebied uitkom nie. Tans spoel klein robbe uit. KONTAK 072 227 4715 . Neem foto en Pin asb. Dit geld vir dooie diere ook. 'n Verslag van die…
14 Dec 2023 14 min

Educ8SA Making teacher's life easier - 12 Desember 2023

We are making the teacher's life easier with Teachers Support through Educ8 SA. Our program is simple to use and easy to learn. We immediately help you save time as teachers, as we know how busy your days are! An example of this would be when students automatically begin fixing…
13 Dec 2023 5 min

Kus tot Kruin: Ethan se blik terug op die jaar - 07 Desember 2023

Vandag gesels SFM met Ethan Elbrecht van Fransmanshoek Conservancy oor sy wedervaringe en hoogtepunte as kuswagter op die kusgebied van Vleesbaai punt en omgewing, die afgelope 12 maande. Fred verwys ook vlugtig oor die landswye protes in ons gebied aangaande die Gas Eksplorasie in ons Oseane.
7 Dec 2023 13 min

KUS TOT KRUIN: BirdLife SA Avitourism - 30 November 2023

BirdLife South Africa guru Roland Vorwerk discussing an exciting new initiative of marketing and promoting the Garden Route and Klein Karoo as one of the world's foremost Avitourism destinations, where more than 450 species of birds can be followed and studied in their natural habitats.
30 Nov 2023 14 min

Educ8SA Promo 21 November 2012

Can you register anytime at Educ8 SA? Yes, you can register any time of the year and even start any time of the year. We have many options for registration... - Contact our office on 084 685 2138 - Email us and we will send our informational pack - info@educ8sa.net…
21 Nov 2023 5 min

Akademia promosie 20 November 2023

Akademia se nauurse afstandsmodel bied vir studente die ruimte om te werk en te studeer. Op hierdie manier kan studente nie net waardevolle ervaring opdoen nie, maar terselfdertyd ʼn salaris verdien en só tot hulle studiekoste bydra. Vind meer uit oor Akademia se nauurse afstandsmodel, klik hier: https://akademia.ac.za/ #MyAkademia #Studietuiste…
21 Nov 2023 14 min
12 – 32