Die Real Brêkfis

Die Real Brêkfis met Neville D, Benescke, Francois en Charl bring daagliks vir jou getuienisse en stories wat hoop bring. Skakel daagliks rondom 07:40 in vir jou nuutste storie.
Daily English South Africa Christianity
116 Episodes
60 – 80

Onderhoud met Jak de Priester_Die Real Brekfis (06:00-09:00)

VAN TEEPOTTE TOT BINNELANDERS ☕🎬 | Jak de Priester geseks met die REAL BREKFIS (06:00–09:00) Luister hier: Met Binnelanders wat 20 jaar vier, het Jak de Priester wat die temalied geskryf het by ons ingeloer vir ‘n geselsie vol stories, lag en nostalgie. 🎧 Moenie dié geselskap misloop nie !…
10 Jul 2025 2AM 20 min

Amerika en Iran. Waar laat dit Suid-Afrika?

Die Real Brekfis (06:00-09:00) het gesels met Ernst Roets van Lex Libertas oor die afgelope naweek waartydens Amerika vir Iran aangeval het deur bomme oor sy kernaanlegte af te gooi. Wat is volgende en hoe raak dit ons as Suid-Afrikaners.
23 Jun 2025 7AM 7 min

Wonderwerkstorie van Pippie Kruger

Ons het die 2 jarige Pippie Kruger in 2011 leer ken toe sy op Oujaarsdag 80% brandwonde oor haar lyfie opgedoen het toe 'n bottel aansteekvloeistof ontplof het. Na 77 operasies, 5 hartaanvalle en 'n beroerte vier sy vandag haar 16de verjaarsdag. Die Real Brekfis se Neville, Benescke en Francois…
9 Jun 2025 1AM 9 min

Die Real Brekfis gesels met Melissa Knobb

Die Real Brekfis (06:00–09:00) met Neville D, Benescke en Francois het vanoggend met hoof van operasies by SANCCOB, Melissa Knobb oor "World environment day"
5 Jun 2025 3AM 7 min
60 – 80