Sakesektore wat deur die covid-19 pandemie gegroei het

Loading player...
Erin Louw, handelsmerkoffisier by Retail Capital Suid Afrika, vertel ons meer oor die sakesektore wat deur die covid-19 pandemie gegroei het en hoe hul sakemodelle gedwing is om te verander. Sy verduidelik ook hoe ondernemings tegnologie ten volle kan benut om die manier waarop hulle sake doen, te verbeter, en vertel ons van die belangrike lesse wat ons deur die hele covid-19 pandemie geleer het.
12 Jul 2021 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

WEF 2026 key takeaways for African countries

This year’s World Economic Forum (WEF) in Davos, Switzerland, underscored a simple truth: the rules-based global order as we knew it is shifting. But is this a moment of crisis or a window of opportunity particularly for African countries? International relations analyst Aaliyah Vayez unpacks the standout moments from WEF…
26 Jan 9AM 45 min

Verstaan jou regte by eiendomsveilings

Wat gebeur wanneer ’n eiendom wat op ’n veiling gekoop is, met kenmerke bemark word wat nie deel van die verkoop is nie? Ons ontleed ’n baanbrekers-uitspraak oor verbruikersbeskerming ná ’n Limpopo-egpaar ontdek het dat die dam en wild wat gebruik is om ’n wildplaas te verkoop, in werklikheid op…
22 Jan 12PM 11 min

Foot-and-mouth disease forces Bloem Show to cancel livestock showcase

The organisers of the much-anticipated Bloem Show have cancelled the livestock showcase for 2026. This is due to the ongoing outbreak of foot-and-mouth disease in South Africa. Bloem Show CEO, Elmarie Prinsloo, says that the decision was a difficult one for them to make. However, the rest of the event…
19 Jan 9AM 2 min