Tyd vir terugploeg met NWK-lojaliteitprogram

Loading player...
Die boerderygemeenskap én die platteland is NWK se trots en daarom gee hulle graag terug. NWK se lojaliteitsprogram is ’n aansporing vir all klante van NWK en ’n manier om dankie te sê vir jarelange lojale ondersteuning. Die doel van die program is om klante te beloon vir hulle volgehoue lojaliteit teenoor NWK en om langtermynverhoudinge te bou.
NWK-klante van geregistreet is, verdien lojaliteitspunte terwyl jy jou handels- en graansake aan NWK toevertrou. Punte word maandeliks op bruto wins van transaksies bereken en jaarliks uitgekeer. Die randwaarde van die punte word ná die finansiële jaar bereken op grond van die NWK Groep se finansiële resultate en deur NWK se direksie goedgekeur.
Enige persoon, instansie of entiteit wat met NWK sake doen, word vir hul lojaliteit beloon. Dit sluit in enige huidige of voornemende aandeelhouer, produsent, entiteit, lid en die publiek of personeel van NWK.
Registrasie deur NWK Online of www.nwklojaliteit.co.za is ’n voorvereiste vir deelname.
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger het met bemarkingsbestuurder, Jaques de Wet gesels om meer uit te vind.
Vir navrae kontak gerus: NWK Finansiering (gedurende kantoorure) by 018 633 1000 of Jacques de Wet, Bemarkingsbestuurder: by 018 633 1193 of
jdewet@nwk.co.za.
16 Sep 2021 1PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

WEF 2026 key takeaways for African countries

This year’s World Economic Forum (WEF) in Davos, Switzerland, underscored a simple truth: the rules-based global order as we knew it is shifting. But is this a moment of crisis or a window of opportunity particularly for African countries? International relations analyst Aaliyah Vayez unpacks the standout moments from WEF…
26 Jan 9AM 45 min

Verstaan jou regte by eiendomsveilings

Wat gebeur wanneer ’n eiendom wat op ’n veiling gekoop is, met kenmerke bemark word wat nie deel van die verkoop is nie? Ons ontleed ’n baanbrekers-uitspraak oor verbruikersbeskerming ná ’n Limpopo-egpaar ontdek het dat die dam en wild wat gebruik is om ’n wildplaas te verkoop, in werklikheid op…
22 Jan 12PM 11 min

Foot-and-mouth disease forces Bloem Show to cancel livestock showcase

The organisers of the much-anticipated Bloem Show have cancelled the livestock showcase for 2026. This is due to the ongoing outbreak of foot-and-mouth disease in South Africa. Bloem Show CEO, Elmarie Prinsloo, says that the decision was a difficult one for them to make. However, the rest of the event…
19 Jan 9AM 2 min