
#OFMDankieDonderdag - Ben Janse van Rensburg
--:--
Dis Dankie Donderdae op OFM en ons bedank graag landbouers vir hul onmisbare bydra tot Sentraal Suid-Afrika. Vandag plaas ons die kollig op die Vrystaat…Ben Janse van Rensburg, ‘boer’ met ‘ietsie anders’. Hy’s ‘n bekroonde teler van skouhoenders in Bainsvlei buite Bloemfontein…