OFM OFM Dankie Donderdae

OFM Dankie Donderdae

Op Dankie Donderdag, salueer ons die landbousektor vir die feit dat hulle Sentraal-Suid-Afrika help floreer. Moontlik gemaak deur Engen Lubricants.
Occasionally Afrikaans South Africa Business · Non-Profit
38 Episodes
1 – 20

#OFMDankieDonderdag - Pieter Moller

OFM-landboukundige Pieter Moller bespreek die belangrikheid van boerdery en deel sy persoonlike perspektief oor wat boerdery vir hom beteken.
23 Apr 12 min

John Deere deel van OFM se Dankie Donderdag inisiatief

Tydens Dankie Donderdag 2026 bedank OFM die landbou sektor vir hul harde werk wat voedselsekerheid verseker en ons gemeenskappe elke dag ondersteun. Ons sê saam dankie. Bemarkingsbestuurder by John Deere, Lucas Groenewald sluit by Yolanda Maartens aan om hul boere en kliente in die landbou waardeketting namens John Deere ook…
21 Apr 2 min

Bloem Veeprodukte sê ook dankie vir ons boere op hierdie Dankie Donderdag

Tydens Dankie Donderdag 2026 bedank OFM die landbou sektor vir hul harde werk wat voedselsekerheid verseker en ons gemeenskappe elke dag ondersteun. Ons sê saam dankie. Lize Marie van Bloem Veeprodukte sluit by Pulane Nel Sekepe aan om hul boere en kliente in die landbou waardeketting namens Bloem Veeprodukte ook…
21 Apr 2 min

#OFMDankieDonderdag - Dr Stoffel du Toit

Dr Stoffel du Toit, eienaar van die plaas Smousdam buite Hopetown in die Noord-Kaap, sê omdat Suid-Afrika ‘n land is wat van tyd tot tyd droogte ervaar, kan turksvyblare in veevoer omskep word vir beeste en skape in tye van skaarste.
28 Apr 2022 1 min

#OFMDankieDonderdag - Ivon Kordom

Met die jagseisoen om die draai is Ivon Kordom, eienaar van die Fredericksfontein-plaas in Koffiefontein in die Vrystaat, besig om sy plaas vir jagters voor te berei. Hy sê hulle wil graag wildprodukte oorsee uitvoer en dat hulle uitsien na die jagseisoen.
28 Apr 2022 1 min

#OFMDankieDonderdag - Christo Jonck

Cyril Viljoen gesels met Christo Jonck van Caritas Gemeenskapsfokus in Kimberley. Caritas Gemeenskapsfokus verskaf onder andere berading vir boere wat gebuk gaan onder droogte en maak die publiek bewus van die droogte in dele van die Noord-Kaap.
21 Apr 2022 4 min

#OFMDankieDonderdag - Maria Kastoor

Maria Kastoor, ‘n skaapboer in die Calvinia-omgewing in die Noord-Kaap, raai vroue aan wat sukkel om werk te kry of wat weens die Covid-19 pandemie hulle werk verloor het, om hul eie boerderye aan te pak. Dit, omdat landbou, “virewig sal bly staan.”
21 Apr 2022 1 min

#OFMDankieDonderdag - Igno van Niekerk

‘Ek het ‘n boervrou sien dans’ was die inspirerende tema van Igno van Niekerk, ‘n skrywer en passievolle fotograaf, se praatjie onlangs by ‘n boervroudag op die plaas Hondeblaf buite Petrusville in die Noord-Kaap. Hierdie samekoms was vir hom besonders omdat hy self op ‘n plaas grootgeword het en aanskou…
21 Apr 2022 1 min

#OFMDankieDonderdag - Retha van der Westhuizen

Retha van der Westhuizen, ‘n melkboer van Boshof in die Vrystaat, is een van die boere in sentraal Suid-Afrika wat in Augustus verlede jaar deur verwoestende veldbrande geraak is. Van der Westhuizen, ook bekend as ‘Ann the Calf Lady’, is tans besig om haar kudde weer op te bou.
21 Apr 2022 1 min

#OFMDankieDonderdag - Jaco Burger

Dis Dankie Donderdae op OFM en ons bedank graag landbouers vir hul onmisbare bydra tot Sentraal Suid-Afrika. Jaco Burger, ‘n boer in die Wepener-omgewing in die Vrystaat, het verlede week die toekenning vir Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar ontvang. OFM-nuus het met hom en sy vrou, Marlize, gesels…
13 Apr 2022 1 min

#OFMDankieDonderdag - Marzahn Botha

Dis Dankie Donderdae op OFM en ons bedank graag landbouers vir hul onmisbare bydra tot Sentraal Suid-Afrika. Een persoon wat dank betoon het deur te doen is Marzahn Botha, ‘n vryskut-fotojoernalis en toergids wat onlangs ‘n fotoboek ‘Lafenis in die Droogte’, uitgegee het…
13 Apr 2022 1 min

#OFMThankYouThursday - Rethabile Ngwenya

It’s Thank You Thursdays on OFM on OFM and we’re taking our hats off to the unsung heroes of Central South Africa – the farming communities, who keep us fed… One such a changemaker is, Rethabile Ngwenya from North West, who says she is on a mission to make agriculture…
13 Apr 2022 1 min

#OFMThankYouThursday: North West change maker's dream being realised

It’s Thank You Thursdays on OFM on OFM and we’re taking our hats off to the unsung heroes of Central South Africa – the farming communities, who keep us fed… One such a changemaker is Rethabile Ngwenya, a young farmer from North West, who strives to empower the youth and…
7 Apr 2022 1 min

#OFMThankYouThursday: Meet a snail farmer

Now, the following may seem like something from fantasy like Harry Potter… Annie Roux operates, wait for it… a snail farm… And, she says, the payoff for a patient farmer, is worth the wait…
7 Apr 2022 1 min
1 – 20