
#OFMDankieDonderdag - Jaco Burger
--:--
Dis Dankie Donderdae op OFM en ons bedank graag landbouers vir hul onmisbare bydra tot Sentraal Suid-Afrika. Jaco Burger, ‘n boer in die Wepener-omgewing in die Vrystaat, het verlede week die toekenning vir Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar ontvang. OFM-nuus het met hom en sy vrou, Marlize, gesels….