#OFMDankieDonderdag - Marzahn Botha

Loading player...
Dis Dankie Donderdae op OFM en ons bedank graag landbouers vir hul onmisbare bydra tot Sentraal Suid-Afrika. Een persoon wat dank betoon het deur te doen is Marzahn Botha, ‘n vryskut-fotojoernalis en toergids wat onlangs ‘n fotoboek ‘Lafenis in die Droogte’, uitgegee het...
13 Apr 2022 Afrikaans South Africa Business · Non-Profit

Other recent episodes

#OFMDankieDonderdag - Pieter Moller

OFM-landboukundige Pieter Moller bespreek die belangrikheid van boerdery en deel sy persoonlike perspektief oor wat boerdery vir hom beteken.
23 Apr 12 min

John Deere deel van OFM se Dankie Donderdag inisiatief

Tydens Dankie Donderdag 2026 bedank OFM die landbou sektor vir hul harde werk wat voedselsekerheid verseker en ons gemeenskappe elke dag ondersteun. Ons sê saam dankie. Bemarkingsbestuurder by John Deere, Lucas Groenewald sluit by Yolanda Maartens aan om hul boere en kliente in die landbou waardeketting namens John Deere ook…
21 Apr 2 min

Bloem Veeprodukte sê ook dankie vir ons boere op hierdie Dankie Donderdag

Tydens Dankie Donderdag 2026 bedank OFM die landbou sektor vir hul harde werk wat voedselsekerheid verseker en ons gemeenskappe elke dag ondersteun. Ons sê saam dankie. Lize Marie van Bloem Veeprodukte sluit by Pulane Nel Sekepe aan om hul boere en kliente in die landbou waardeketting namens Bloem Veeprodukte ook…
21 Apr 2 min