
#OFMDankieDonderdae: Boer dat dit bars met Charl Saunderson
--:--
Charl Saunderson, ‘n bekende leierboer en Dorperskaap-teler uit die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap deel so bietjie inspirasie met die landbouers van Sentraal SA…