It's OFM Thank you Thursday and we are thanking our farmers and the agricultural sector for the amazing efforts and contribution to Central South Africa. Today we talk to Anria van Heerden from Caring Daisies. Established in 2010, Caring Daisies has been involved in charity work, gathering donations in an…
Dis Dankie Donderdae op OFM en ons bedank graag landbouers vir hul onmisbare bydra tot Sentraal Suid-Afrika. Vandag plaas ons die kollig op Noordwes…. Om boerdery voltyds aan te pak, mag dalk baie uitdagend lyk – veral vir ‘n vrou… Maar hierdie sestigjarige Bonsmara boer laat haar nie onder kry…
It's OFM Thank you Thursday where we thank our farmers for their indispensable contribution to Central South Africa. Today we shine the spotlight on North West… Assistant director at Kgora Farmers Training Centre near Mahikeng, Thuthukani Hlangu, explains how small scale farmers can now improve their yields thanks to the…
Dis Dankie Donderdae op OFM en ons bedank graag landbouers vir hul onmisbare bydra tot Sentraal Suid-Afrika. Vandag plaas ons die kollig op Noordwes… Melkboer Johan Strydom deel van die uitdagings in the bedryf…
It's OFM Thank you Thursday where we thank our farmers for their indispensable contribution to Central South Africa. Today we shine the spotlight on North West… Agriculture MEC Desbo Mohono explains what the department has done to ensure food security…
It's OFM Thank you Thursday where we thank our farmers for their indispensable contribution to Central South Africa. Today we shine the spotlight on the Free State… Mimie Jacobs, a farmer outside Bloemfontein and former Female Farmer of the Year, was brutally attacked on her farm last year. She shares…
Dis Dankie Donderdae op OFM en ons bedank graag landbouers vir hul onmisbare bydra tot Sentraal Suid-Afrika. Vandag plaas ons die kollig op die Vrystaat… Jan Cloete, hoof uitvoerende beampte van Gariep Pecans verduidelik hoe ‘n groep pekanneutboere in die Jacobsdal-omgewing hande gevat om hul eie pekanneutprodukte te verpak, te…
Dis OFM Dankie Donderdag waar ons landbouers vir hul onmisbare bydra tot Sentraal Suid-Afrika bedank. Vandag plaas ons die kollig op die Vrystaat… Hannetjie Human, ‘n suksesvolle Brahman-boer uit die Kaallaagte-omgewing deel haar resep vir sukses…
Dis Dankie Donderdae op OFM en ons bedank graag landbouers vir hul onmisbare bydra tot Sentraal Suid-Afrika. Vandag plaas ons die kollig op die Vrystaat… “Wat doen boervroue heeldag?” As jy ook wonder, luister gou na Christelle van der Merwe, ‘n boer se vrou uit die Fauresmith-omgewing, se verduideliking…
Dis Dankie Donderdae op OFM en ons bedank graag landbouers vir hul onmisbare bydra tot Sentraal Suid-Afrika. Vandag plaas ons die kollig op die Vrystaat…Ben Janse van Rensburg, ‘boer’ met ‘ietsie anders’. Hy’s ‘n bekroonde teler van skouhoenders in Bainsvlei buite Bloemfontein…
James Faber, wie boer by Barkly-Wes, is welbekend vir sy jarelange diens by die Rooivleisprodusente organisasie en is ook vroeër by hul jaarkongres as nuwe nasionale voorsitter verkies. Hy deel die volgende raad…
Berdine Kraphol, ‘n boer uit die Strydenburg/Hopetown-omgewing, vertel hoe sy van tegnologie en raad gebruik maak om voortuit te boer.
2 Nov 2021
1 min
20 – 38
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.