
#DankieDonderdae - Corne Swanepoel
--:--
Dis Dankie Donderdae op OFM en ons bedank graag landbouers vir hul onmisbare bydra tot Sentraal Suid-Afrika. Vandag plaas ons die kollig op Noordwes…. Om boerdery voltyds aan te pak, mag dalk baie uitdagend lyk – veral vir ‘n vrou… Maar hierdie sestigjarige Bonsmara boer laat haar nie onder kry nie…