
#OFMDankieDonderdag - Hannetjie Human
--:--
Dis OFM Dankie Donderdag waar ons landbouers vir hul onmisbare bydra tot Sentraal Suid-Afrika bedank. Vandag plaas ons die kollig op die Vrystaat… Hannetjie Human, ‘n suksesvolle Brahman-boer uit die Kaallaagte-omgewing deel haar resep vir sukses…