Boer soek 'n vrou se Willem Lubbe sê die #BakkieArm kan hom help liefde vind.

Loading player...
Boer Willem reken sy geluk het uitgehardloop op die boer soek 'n vrou reeks maar hy gaan nie opgee op liefde nie, die #BakkieArm kan dalk net wees wat hy nodig het vir sy "nonna" op die plaas.
14 Jun 2022 3AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

OFM Trok Talent Winner Rudo Schwim Drops New Single!

The Free State’s very own Rudo Schwim, crowned winner of OFM Trok Talent, is back with brand‑new music that promises to capture hearts. His latest single, “Hemel in my hande”, officially releases tomorrow – but OFM listeners got the exclusive first listen today! This soulful track blends heartfelt lyrics with…
22 Jan 12AM 2 min