Hoe om te sorg vir meerjaarige plante
--:--
Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein gee raad oor hoe om te sorg vir meerjaarige plante, soos Laventel en Clivias.