Tuinmaak in skadu-areas

--:--
Christo Coetzer van Pretty Gardens tuin- en leefstylsentrum in Bloemfontein gee raad oor hoe om tuin te maak in skadu-areas, wat aansienlik moeliker is as om tuin te maak in sonnige dele.
20 Oct 2022 Afrikaans South Africa Home & Garden · How To

Other recent episodes

OFM Tuinbou Praatjie - 4 wenke vir 'n pragtige grasperk

OFM Tuinbou Praatjie word moontlik gemaak deur ‘Pretty Gardens’ Tuinsentrum in Langenhovenpark, Bloemfontein. Besoek hulle vir raad en advies oor wat om als nou te doen om ‘n groen grasperk hierdie somer te verseker!
20 Jul 3 min

OFM Tuinbou Praatjie - plant kleur in jou tuin

‘Pretty Gardens’ Tuinsentrum bedank almal wat vir hulle gestem het vir ‘Best Garden Centre’ in die ‘Best of Bloemfontein – Bloemfontein Courant Readers’ Choice Awards 2023’ Pretty Gardens Tuinsentrum, trotse wenner van ‘Best Garden Centre’ in die ‘Best of Bloemfontein – Bloemfontein Courant Readers’ Choice Awards 2023.
28 Oct 2023 3 min