Fantastiese aanbiedinge by Die Windpomplek

--:--
At Lunch se Pulane Nel-Sekepe gesels met met Peet Joubert, kommersiële eiendom adviseur van Engel & Volkers in Potchefstroom, oor die fantastiese aanbiedinge by Die Windpomplek
6 Feb 2023 English South Africa News · Business

Other recent episodes

BVHS hou opedag 16 en 17 April 2024

Juff Benette Brits die Adjunkhoof van Bethlehem Voortrekker Hoërskool/High School en Lianè van den berg die graad 11 leerder, gesels met Pulane Nel Sekepe oor hulle opedae. 16 April is die Engelse een en 17 April is vir die Afrikaanse leerders.
9 Apr 5 min

VKB hou twee Plaasveiligheids gholfdae

George Germishuys die VKB bemarkingsbestuurder gesels met Pulane Nel Sekepe oor twee gholfdae wat hulle hou vir plaasveiligheid. Hulle vind plaas in die Vrystaat op 11 April 2024 The Clarens Golf Estate en in Limpopo, 30 Mei 2024 by Koro Creek Estate, Modimolle.
9 Apr 2 min

Potchefstroom Gimnasium "Gimmies" hou opedag op 17 April.

Pulane Nel Sekepe gesels met Mnr. Willie van der Merwe die skoolhoof, Lana Burger die hoofdogter en Hugo Muller van die Matriekraad oor alles wat Potchefstroom Gimnasium leerders kan bied. Hulle opedag is 17 April 2024. Skandeer die kode op die prentjie om jou plek te bevestug.
3 Apr 10 min

NWU COMPRES is combatting child abuse in South Africa

Community Psychosocial Research, or COMPRES, is a research focus area within the Faculty of Health Science at North West University. Pulane Nel Sekepe is having a conversation with Professor Elmien Crofford, Associate Professor of Social Work and COMPRES Research Co-ordinator, about child abuse in South Africa.
19 Mar 9 min