'Besproei vir Groei'-projek sluit op 31 Oktober, en Mayford nooi jou om in te skryf

Loading player...
As jou skool beskik oor 1 tot 5 hektaar grond en 'n waterbron, kry jou sakeplan gereed en besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of reinkeafrica.co.za om nou in te skryf!- OFM is die trotse Media vennoot van die Besproei vir Groei landbou skole projek.
Pulane Nel-Sekepe gesels met Carina Davis van Mayford Seeds oor hul rol in hierdie projek
12 Oct English South Africa News · Business

Other recent episodes

OVK het nou 'n aanlynwinkel

Pulane Nel-Sekepe gesels met Francois Loots, Handel Operasioneel Bestuurder by OVK, oor hul nuwe aanlynwinkel wat hul bekend gestel het. Jy laai eenvoudig net die OVK-toepassing af op die App Store of Google Play, gaan na die aanlynwinkel en begin inkopies doen. Jy kan deur die produkte blaai, kies wat…
24 Nov 3 min

Die Bekende Anker Kersmark 2026 is hier

Pulane Nel-Sekepe gesels met Gerrit van Bemmel by Die Ankerskool Vanderbijlpark oor die bekende Anker Kersmark wat 27 en 28 November 2026 plaasvind. 'n Hoogtepunt vir die Vaaldriehoek se feestydkalender.
23 Nov 4 min

Vrystaat Nasorgsentrum - Liggiefees 2026

VRYSTAAT NASORGSENTRUM SE JAARLIKSE LIGGIEFEES IS TERUG! En hierdie jaar gaan dit GROTER en BETER wees as ooit tevore! 13 – 28 November 2026 18:00 – 22:00 Kom beleef ’n Afrika-Kersfees Wonderland saam met ons! Wonderlike vermaak Hope pret vir oud en jonk Heerlike kosstalletjies ’n Magiese atmosfeer met pragtige…
6 Nov 5 min

Sparta Beef: Gerrit Cronje

Sparta is veel meer as net ’n bekende naam in die landbou- en vleisbedryf. Maar wie is Sparta werklik, wat dryf die groep en watter rol speel hulle in die gemeenskappe waarin hulle werksaam is? Gerrit Cronje, Finansiële Direkteur van die Sparta Groep, sluit by Pulane Nel-Sekepe aan om die…
30 Oct 4 min